Welkom tuis by ons eet8eet huiswerf

“Ons gawe is voor God ‘n offer met ‘n lieflike geur, vir Hom aanneemlik en welgevallig”. Fillipense 4:10

Wanneer ookal dit voel of die lewe jou oorweldig, onthou, God berei vir jou ‘n feestafel in die aangesig van jou vyande. Sit terug, eet8eet, vind rus vir jou siel. Psalm 23.

PS: Dis nie elke dag wat jy met ‘n outeur aan huis kan kuier en dan dien en bedien sy jou ook nog daarby in die teenwoordigheid van die Outeur van die Bybel in Afrikaans, Engels of Xhosa!

NOU BESKIKBAAR

Daar is kleinbegin blog gesprekgroepies beperk tot 8 persone per sessie, waar ‘n versnappering met ‘n lafenis bedien word. Tydsduur: 1 uur.
Bespreking essensieël.

LATER BESKIKBAAR*

Volledige eet8eet kuier is slegs beskikbaar DV teen die einde van 2020 in St Helenabaai, Weskus.
Hou hierdie spasie dop vir verdere inligting.

Kom belééf dit!